|
Gebakte Bonen Op Roosterbrood
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Lunch/Brunch
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 410g blik boontjies in tamatiesous -
10ml olie -
1 ui, grofgekap -
5ml kerriepoeier -
5ml druiweasyn -
5ml suiker -
1 tamatie, skil verwyder en fyn opgesny -
1 piesang(banaan), in skyfies gesny -
2ml sout -
peper na smaak -
250ml Cheddar, gerasper -
6 snye roosterbrood
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Verhit die olie en soteer uie tot deurskynend. Voeg die geurmiddels by en braai vir 1 minuut. Voeg die tamatie en bone by. Prut tot die tamatie gaar is. Voeg die piesang, sout en peper by en maak deurwarm. Skep die bone op ′n gesmeerde bakplaat, sprinkel die kaas oor en rooster tot die kaas gesmelt is.
|
|
|